SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.
SAARTJIE stylDis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Magdel / Straat-styl /21/07/2015

Mode-assistent  Magdel Muller  dra: Bloes  : Mr Price / MRP.com | Jas : Oorsee | Swart noupassende jean :eckō unltd by Edgars | Enkelstewels : Prato | Handsak :  Beatrix

Kry só Magdel se voorkoms

Patroon serp van Mimco

Swart langmou bloes van Witchery

Swart langbroek van Truworths

Beige jas van Trenery

Swart enkel stewels van Spree

Taankleurige skouersak van Spree