SAARTJIE-modeblog

Sonskyn-pret in ‘n swembroek – só lyk die bekendes

Die tyd het weer aangebreek om die somerson in jou swembroek te geniet. Ons gaan kyk so bietjie wat die bekendes dra wanneer hulle die son aanbid.
SAARTJIE hastagEk weet die meeste van ons voel dat ons nog nie ons bikini-lyfie het nie, maar die realiteit van die saak is dat dit warmer raak en ons een van die dae een móét aantrek. So moet nou nie te ontsteld raak oor jy nog nie soos dié bekendes lyk nie. Die idee is tog dat jy in die vakansietyd jouself moet geniet en ons probeer weer volgende somer vir die bikini-lyfies. Wel, dit is my nuwejaarsvoorneme vir 2016 om te oefen!

Neem só die perfekte selfie

Kendall Jenner bekoor in oranje.

☀️

A photo posted by Kendall Jenner (@kendalljenner) on

Behati Prinsloo wys dat ‘n eenstuk net so sexy is.

 

Beyoncé Knowles wys haar bekende kurwes in ‘n swart eenstuk.

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on


Die Victoria’s Secret-engele Lily Aldrige, Behati Prinsloo en Candice Swanepoel wys lyf in kleurblok-bikini’s.

 

Gigi Hadid wys dat denim net so gróót langs die strand ook is.

 

Kylie Jenner het ‘n bikini met interessante detail gekies.

kys house

A photo posted by King Kylie (@kyliejenner) on

Lyk soos ‘n bekende met die swembroeke hieronder:

Lyk soos Beyoncé in 'n swart eenstuk

Eenstuk , Country Road

Sexy soos Kendall

Bikini , Bacon Bikini, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Engelagtig soos die Victoria's Secret-modelle.

Kleurblok bikini-top , Mr Price / MRP.com

Engelagtig soos die Victoria's-Secret-modelle.

Bikini-broek , Mr Price / MRP.com

'n Sexy & interessante bikini soos Kylie Jenner

Bikini-top , Witchery

'n Sexy & interessante bikini soos Kylie Jenner

Bikini-broek , Witchery

Vir 'n sportiewe voorkoms soos dié van Gigi

Tweestuk , Sun Things, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Inspirasie uit die 50's

Hoë middellyf-broek , Mr Price / MRP.com

Inspirasie uit die 50's

ITEM , Mr Price / MRP.com

Eenstuk met interessante detail

Eenstuk , Mr Price / MRP.com