SAARTJIE-modeblog

Uitverkoping-tyd is hier!

Die jaarlikse winter-uitverkoping is hier. Saartjie gaan soek so bietjie bargains.
SAARTJIE shopNou kan jy tot 75% afslag op sekere items kry by die winkels. En kyk, hierdie poppie hou mos van ‘n lekker bargain.

En hier is ‘n paar items wat ek voel jy moet dalk oorweeg vir jou klerekas. Die enigste nadeel is dat jou grootte dalk nie meer beskikbaar is nie.

Klik hier vir nog items

Jou top-uitverkoping-items:

'n Palmhandsak is perfek van dag tot aand

Palmhandsak , G.Couture, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree


Hierdie hak is 'n uitstekende kopie, want dit werk saam met die meeste trends vir somer 2014

Blokhak , Zoom, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

Vir die trend van sportief luuks is dié broek 'n moet. Dra dit saam met 'n blokhak en snyersbaadjie

Oefenbroek , Bellfield, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

Vir 'n spatsel kleur is dié snyersbaadjie 'n goeie belegging. Van stylvol by die kantoor tot smeulend vir die aand

Snyersbaadjie , Sass, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

As jy lief is vir patrone is dié romp net die item vir jou

potloodromp , Sass, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

Plooie is groot vir somer 2014 en met dié romp blaas jy lekker interessantheid in jou klerekas

Geplooide romp , Cheryl Arthur, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

Ontwerpersrok , Black Coffee, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

Kyk uit vir items met fraiing-detail

Kimono met fraiings , Fortune, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

Die ronderaam-bril is terug

ITEM , Avantgarde, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree