SAARTJIE-modeblog

Winter se kollig-stewel

Saartjie kyk na die moet-hê-stewel vir die seisoen en wys waar jy dit oral kan kry.

SAARTJIE shop

Gemak kraai dié winter koning met ‘n plat hak –  en wat is nou beter as ‘n stewel wat jy by ‘n romp, rok én broek kan dra?

Die Chelsea-stewel is die winter se móét-hê! Dis mos elke vrou se droom om modieus en gemaklik te wees.

Mimco se advertensie veldtog  met chelsea-stewels

Mimco se advertensieveldtog met Chelsea-stewels

Hier is Saartjie se top-keuses uit die Chelsea-stewels:

Chelsea-stewels van Trenery, Woolworths

Chelsea-stewel, Trenery by Woolworths

Chelsea-stewels van Woolworths

Chelsea-stewel, by Woolworths

Chelsea-stewels van Mr Price

Chelsea-stewel, by Mr Price

Chelsea-stewels van Country Road, Woolworths

Chelsea-stewel, Country Road by Woolworths

Chelsea-stewels van Woolworths

Chelsea-stewel, by Woolworths

Chelsea-stewels van Country Road, Woolworths

Chelsea-stewel, Country Road by Woolworths

Chelsea-stewels van URBAN ZONE, Spree

Chelsea-stewel ,URBAN ZONE , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Chelsea-stewels van ZOOM, Spree

Chelsea-stewel , ZOOM , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Chelsea-stewels van Trenery, Woolworths

Chelsea-stewel, Trenery by Woolworths

Chelsea-stewels van Truworths

Chelsea-stewel, Truworths

Chelsea-stewels van Madison, Spree

Chelsea-stewel , Madison , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Chelsea-stewels van Truworths

Chelsea-stewel, Truworths