
Dié nuutste boek uit die pen van SARIE se geliefde en bekroonde kosredakteur sal ’n beste kosmaat in jou kombuis wees
(on 29de Jun.)
Kry 20% afslag op boeke en CD's by SARIE se winkel op kalahari.net
(on 7de Jul.)
Die vierde uit 'n reeks flitsverhale wat in die nuwe boek, SARIE 40 Flitsverhale, verskyn. Kyk die volgende twee Maandae uit vir verhale deur Anoeschka von Meck en Pierre van Pletzen (ja, 7de Laan-faam).
Lees ook flitsverhale deur:
(on 20ste Jul.)
Nataniël, Anna-Mart, Amanda Strydom, Koos Kombuis en vele meer gee 'n blik op 'n lewensoomblik
(on 22de Jun.)
Marlena Bruwer oor haar boek, Die Ander Vrou
Trou is nie perdekoop nie, het die oumense altyd gesê. En hoe waar is die woorde nie. Dis seker die meeste vroue se droom om getroud te wees en ‘n lang gelukkige huwelik te hê. Ongelukkig is dit nie altyd die werklikheid nie
Leersame leesgoed vir kindersEk wens daar was sulke oulike boeke in my skoolbiblioteek toe ek op skool was.
Boekdinge - Februarie 2010Die maand staan daar ‘n klompie uiteenlopende boeke op ons rak. Daar is gedigte, kortverhale, romans en ‘n kykie in die lewe van ‘n merkwaardige vrou.
Oor die natuur en diereDaar is niks wat 'n Suid-Afrikaner so aanraak soos die natuur nie.
Nuwe ensiklopedie vir die jonges - in Afrikaans!Ek onthou nog my skooldae in die Paarl se dorpsbiblioteek.
Die aarde skud in Chili - 'n sarie.com-gebruiker vertel
Ek woon nou al 19 jaar in Chili, so 'n entjie buite Santiago op 'n plot. Ek hoor al 19 jaar lank van mense wat praat oor aardbewings en hulle ondervindings, wat jy als moet doen en nié moet doen nie. Was ek gereed daarvoor? Nee!
Maak jou eie klei-juwele
Deel die gees van Paasfees en dra 'n voëltjie-hangertjie om jou nek wat jy self gemaak het. So doen jy dit.
Large stuffed mushroomsThe steak of the vegetable world.