Jy's nie alleen nie

1  2
  • KolwyntjiesDilemma: As ek mismoedig is wil ek net eet!

    ...as ek terneergedruk voel of ontsteld is, gryp ek dadelik na iets soets.

  • Ek wil kinders hê, hy nieDilemma: "Ek wil kinders hê, hy nie"

    "Ek en my verloofde staan op trou. Hy sê hy wil nie kinders hê nie. Hy is oortuig dit gaan net ons verhouding skade aandoen..."

    SARIE - Mei 2010
  • Verlief op my vriendin se eksDilemma: "Verlief op vriendin se eks"

    "My beste vriendin het baie swaargekry toe sy en haar man geskei is en sy is nóú eers oor hom, sê sy. Ek en hy het mekaar toevallig raakgeloop en begin gesels en daar is regtig die moontlikheid van iets besonders tussen ons."

    SARIE - April 2010 | Kommentaar: 3
  • Sy kinders behandel my stiefDilemma: "Sy kinders behandel my stief"

    "Ek en my man is nou al vier jaar getroud. Sy twee kinders wil my nie aanvaar nie. Hulle lag agteraf vir my..."

    SARIE - Februarie 2010
  • Vriende geskei, wie se kant kies jy?Dilemma: Vriende geskei, wie se kant kies jy?

    "Baie goeie vriende van ons is geskei. Dis vir ons 'n tameletjie, veral omdat ons as gesinne baie saamgedoen het. Ek mis hulle. Wie se kant kies ons?"

    SARIE Januarie 2010
  • Niemand hou van haar nuwe kêrel nie! - Dilemma

    SARIE - Desember 2009
  • Dilemma: My seun is gayDilemma: My seun is gay

    My seun (17) sê hy is gay. Hy was nog nooit ’n “tipiese” seun nie – hy is kunstig en help graag met binneversiering. Hy is nie vroulik of meisierig nie, en het baie seuns- en meisiemaats.

    Kommentaar: 7
  • Hoe beweeg ek aan?Hoe beweeg ek aan?

    PROBLEEM: Drie jaar gelede het ek 'n groot fout gemaak. My gesonde verstand sê vir my mense het dit lankal vergeet, maar ek kasty myself steeds. Ek verwyt myself en kan nie aanbeweeg nie. (Al is dit soms iets kleins!)

    SARIE - Mei 2009
  • Ek voel buite beheer!Ek voel buite beheer!

    Probleem: Ek voel deesdae altyd op die randjie van ontplof – erg gestres en asof die beheer wat ek het, net bolangs is. Ek het twee kinders, ’n voldag-pos en ’n man wat net so hard werk. Soms voel ek verskeur tussen alles en almal, met geen tyd vir myself

    SARIE - Maart 2009 | Kommentaar: 2
1  2

My Lewe

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE September 2010 - nóú te koop!

Christi Panagio op die September-voorblad van SARIE Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie