Die meeste SA vroue sê hulle is finansieel onafhanklik. Tog verwag party dat hul man hulle moet onderhou. Hoe werk júl geldsake?
Netwerk na suksesDis dikwels nie wat jy weet nie, maar wie jy ken wat jou loopbaan kan maak of breek. En jy kan oral nuwe kontakte maak – selfs in die hyser
Dis ’n groot stap om ’n skuif te maak, maar soms is dit nodig. Jy moet net die regte vrae vra ...
Perd van 'n leierHulle is eerlike diere wat jou emosies en gedrag soos 'n spieël terugkaats. Daarom dat perde nou ingespan word om jou innerlike leier na vore te bring
Wat is jou geldpersoonlikheid?Dink jy en jou maat dieselfde oor geld of stry julle daaroor? Leer om saam te werk vir groter finansiële sukses.
Geld&werkdingeAlles wat nuut en nuus is.
Eensaam by die werk?Jy’s heeldag tussen kollegas – tog voel jy alleen en afgesny. Hier’s hoekom, en hoe jy dit kan verander
Daar’s beroepe en geleenthede soos nooit tevore nie. Hier’s hoe jy dit kan aangryp vir die beste loopbaan vorentoe
Geld&werkdinge
Konflik op kantoor –stry gerus!In elke werkplek loop die gemoedere soms hoog. Dis nie noodwendig negatief nie. Jy moet konflik net reg hanteer