Motor v.d. maand Nissan Qashqai![]() | 1 2 | ![]() |
Motor v.d maand Daihatsu Terios
Motor v.d maand Kia Cerato
Motor v.d. maand - Audi Q7 TDI
Woema-wieleDie X6 is ’n kragtige, vinnige leeu wat heerlik brul as jy die petrolpedaal net effens terg.
Slanker, sexy en sportiewerNá ’n makeover lyk dié Mazda nou na dié motor om ’n paar modelle na ’n gala-aand te neem.
Klein en kompak - Suzuki AltoDis Suzuki se Alto met 'n 3-silinder-masjien van 1.0 liter - een van die kleinste motors (skaars 3.5 m lank) op die mark.
Wiele vir 'n avontuur“Dis mos ’n ryding vir baardmanne en pyprokers,” sê my buurman toe hy die Jeep Cherokee 2.8 CRD Limited in my oprit van nader bekyk.
Gewilde GolfSuinige brandstofverbruik en hope veiligheidskenmerke (o.m. sewe lugsakke en ABS-remme met remkragverspreiding) is maar ’n paar van die eienskappe waarmee dié Volkswagen Golf 1.4 TSi spog.
Dinamies en sportief’n Stasiewa val nie in elkeen se smaak nie, maar die outomatiese Tourer 2.2 i-DTEC met sy dinamiese en sportiewe stilering het 3 van ons in die saamryklub blinkoog gehad.
![]() | 1 2 | ![]() |