Stakers beduiwel rekord-eksamen
Die geluid van vuvuzela's het nie vanoggend dieselfde uitwerking op my as tydens die Wêreldbeker nie. Ek voel bietjie soos 'n gek.
Martie blog: Ipekonders
Pomp pomp pomp. My arm raak lam van die druk. Shhhhhhhh, blaas die bloeddrukarmband af ... “Haai vrou, leef jy nog?”
Tanya O'Connor blog: Rory is hier!
Dis net ná vyf, die son het nog nie opgekom nie en die oseaan is êrens daar onder, onder my kamervenster.
Daar's 'n knop in my bors - wat nou?!Sarie.com-gebruiker, Minette Stone, blog oor haar borskanker. "Vir my is dit elke oggend besonders en simbolies, ek is op pad na iets wat vir my 'n nuwe begin gaan beteken."
Jurie Els se outobiografie vanaf Wo 1 Sep te koop
'Dit moet my kinders eendag weet'
Aletté-Johanni Winckler se blog: "Saam met die lente kom nuwe dissipline."“Dis heerlike lente die winter’s verby. Alles wat grys was het kleur begin kry. En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.”
Marita blog oor haar nuwe kosprogram: "Sien is glo"
Zanne Stapelberg deel haar oorsese dagboek - Deel 1
Die SA sopraan Zanne Stapelberg was onlangs oorsee vir sang-meestersklasse in Lugano, Switzerland. Sy deel haar (skreeusnaakse) dagboek met sarie.com.
Martie se blog: Vlieg soos ‘n arendSoms sê ek vir my kinders: “Kyk of julle McDermot sien ...” Dan maak ek ‘n onwettige U-ie in die middel van een van Parys se nou strate wat die verkeershoof stil sal skok.
Tanya O'Connor blog: Onderstebo botterskorsie