Cézanne Visser se ma: "My lewe val uitmekaar"
Jou kind bly jou kind. Susan Lemmer, ma van die veelbesproke adv. Barbie, deel haar gevoelens met SARIE-joernalis Martie Swanepoel, wat ’n boek oor Cézanne skryf
Tanya O'Connor blog dag-tot-dag
Kom élke dag terug vir nog inspirasie.
Dave Pepler blog: Die blondine in die kryt-wit Austin Healey
..Nee, hulle vra om ’n vrou wat ’n soliede sin van self het en wat haar nie steur aan wat die mode voorskryf nie.
SARIE-joernalis blog uit haar ‘kantoor’ in Parys
Ek is gemoisturiseer en ge- Jean Paul Gaultureer-geparfumeer. (Ek smeer nie lipstiek aan op 'n deadline nie, dit vlek my keyboard as ek hom soms byt.) Nou moet daai mannetjie vir wie ek al 'n duisend boodskappe en e-posse gelaat het my net terugbel.
Isabella se blog: "Hi, dis weer ekke, ek’s terug ..."
Ek mag mos van plan verander, ek bedoel, ek is ‘n vrou en what’s the point of having a mind if you can’t change it?
Hou hoog die gees!
Waai jou vlag hoog!
Peter Veldsman blog: In die sop
Gegroet, liewe blog-lesers! In Sarie Kos is 'n foto van drie geslagte kosredakteurs van die tydskrif: Die aantreklike jong Herman, Barbara en die uwe. En 'n klompie geregte uit my kombuis.
Hoekom is Tallie so stil?Vir dié van julle wat wonder hoekom Tallie so stil is...wees gerus. Daar's 'n opwindende projek op pad en sy't 'n bietjie tyd nodig om dit af te handel. Sy's binnekort weer terug op sarie.com met nóg wyshede.
Michélle verklap gesprekke om die Lauders se etenstafel
En daar verras Aerin Lauder en haar span ons groep redakteurs (van sover as Rusland, Australie en Mexiko) gister behoorlik!
Michélle op pad na Lily Pond-weg: gesogte adres van die Lauders, Martha Stewart en Jackie Kennedy se grootouers
Michélle se eerste dag in East Hampton - dáár waar die rykes rus en vrede vind...