"My vrou is bipolêr depressief""Ek het self die pyn van depressie ervaar - ek verstaan beter." John Gradidge moes 'n steunpilaar vir sy bipolêr-depressiewe vrou wees, maar omdat hy self depressie ervaar het, verstaan hy haar en hulle verhouding beter. Hy vertel sy storie
Dít het Juanita op haar verjaarsdag gedoenAfrikaanse sangeres, Juanita du Plessis, het onlangs haar verjaarsdag gevier. Ons het gaan uitvind hoe sy dié dag deurgebring het.
"7 lewens se voorregte danksy Madiba" - Zelda la Grange vertelJare lank al is Zelda la Grange aan Madiba se sy. Hy spot soms dat mense bang is vir haar. Nie nodig nie! Moet net nie vir haar vra of sy ’n boek gaan skryf nie . . .
Dave Pepler blog: Snuf in die neus deel 2Hoe breek jy weg van die bekende botteltjies op jou spieëlkas?
SARIE se Charis resenseer Jakhalsdans, die nuwe fliek met Theuns en Elizma"Nadat jy die fliek gekyk het, voel dit so 'n bietjie asof jy na 'n hoogspring-atleet gekyk het wat maar net nie oor daai dwarslat kon kom nie." Só skryf SARIE se Charis oor die nuwe Afrikaanse fliek Jakhalsdans.
Dave Pepler se nuwe weeklikse blog - Snuf in die neusSnuf in die neus is ‘n nuwe weeklikse bydrae oor die wêreld van parfuum. Maar dis ook méér – dit gaan oor die finale produk, maar ook oor die magdom komponente - van kosbare olies en gom tot algemene tuinplante
Ontmoet die ware Tallie - sarie.com se gewildste bloggerOp sarie.com het sy aangrypend geskryf oor haar emosies nadat haar man sy werk verloor het. Nou onthul ‘Tallie’ haar identiteit en vertel hoe haar lewe verryk is.
Kalm Survivor Gys uitgestem, maar só het hy kopgehouAs jy aan 'n taai werklikheidsreeks soos Survivor SA Santa Carolina deelneem, moet jy al jou vermoëns kan inspan. Akteur Gys de Villiers het sy kop gebruik . . .
Patrys en Hendrik van der Merwe: As ’n kind sterfPatrys en Jan-Hendrik van die plaas Elandsfontein by Victoria-Wes in die Noord-Kaap se kinders, Kirsten (4) en Phillip (Boeta) (1), is op 18 Mei 2009 in ’n fratsongeluk dood toe hulle uit ’n ou plaasbakkie geval en onder die agterwiele beland het.
Die lekker van onthouDie vreugde van die lewe, beskryf ’n SARIE-leser dit. Vir ’n ander lê die nostalgie in die geur en smaak van vrugte by ’n ou mark. Het Gister se dinge (SARIE, Junie 2007) by jou ook spesiale herinneringe losgemaak?