Reis

1  2  3
  • Vrou met tradisionele hoed by haar bootjies.Viëtnam – land van die ‘hallo-kinders’

    Viëtnam was haar kinderdroom. Veertien dae lank, 1 600 km ver het sy die land per fiets platgetrap. En nou wink China se sy-roete vir dié grimeerkunstenaar van die Goudstad

    SARIE - April 2007
  • Weerligstrale bo die Hillbrow-toring.Die kleur van Jozi

    Dis TV se skuld dat ek gedink het Johannesburg is die lelikste, grysste stad in die hele wêreld. Totdat ek op Jozi se kleure verlief geraak het . . .

    SARIE - November 2006
  • Daar is honderde van die Panama-eilandjies.Survivor SA - Vroue oorleef ágter die kamera

    63 dae op ’n verre Panama-eiland . . . die vroue van Survivor se TV-span deel hul trane, kopskuiwe, verlange en persoonlike groei

    SARIE - Oktober 2006
  • Jo-Ann op die Leeukop-roete.Stap jou kop oop

    Blase, seer kuite en ’n moeë lyf is als die moeite werd, sê dié wat graag staptogte aandurf. Hoekom? wil jy vra. Wag tot die gogga jóú gebyt het, sê die gesoutes

    SARIE - September 2006
  • Swakopmund se kaai teen sononder.Asem skep in Namibië

    Ons het per luukse trein Namibië toe gegaan vir ’n paar dinge. Om weer onbevange asem te haal, oop ruimtes, wild ná die oorvloedige reën, spa-behandelings in ’n wildreservaat . . . min wetende ons sou ‘kroonwild’ teëkom – die allerontwykende Brad Pitt

    SARIE - Augustus 2006
  • So lyk die Freedom of the Seas.Vryheid op die water

    Luukser as die luuksste hotelkamer, lekkerder as die lekkerste vakansie. Dis die nuwe reusepassasierskip Freedom of the Seas – en Marina Botha het die nooiensvaart meegemaak

    SARIE - Julie 2006
  • Die prentjiemooi Livigno, omring deur die Alpe.Ons ongelooflike ski-vakansie

    Hoog in die Italiaanse Alpe het twee van SARIE se avontuurlustige redaksielede hul warm klere en ski’s aangetrek. En die berg behoorlik leer ken

    SARIE - Junie 2006
  • Verlore en verlief op JapanVerlore en verlief op Japan

    Japan is nie net ’n eiland nie, dis ’n ander planeet. Die land van die opkomende son is ver verwyderd van enige ander land in die Weste – en selfs in die Ooste. Charné Kemp het haar hart daar verloor.

    SARIE - Mei 2006
  • Ongenaakbaar en beeldskoon: die Angolese SkedelkusAlleen deur die woestyn

    Vyf jaar gelede het Anette Grobler in die woestyn verdwaal en by die dood omgedraai. Waarom het sy dan teruggegaan?

    SARIE - Maart 2006
  • Baai van Biskaje van San Vincente de la Barquera.Die kwik styg soos die son sak in Spanje

    Sy het trots die SA deelnemers aan ’n kanoresies in die noorde van Spanje gaan ondersteun. Toe loop Charné Kemp haar vas in ’n moeder van ’n partytjie – soos net die Spanjaarde hul sider kan sluk

    SARIE - Februarie 2006
1  2  3

My Lewe

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE Augustus 2010 - nóú te koop!

SARIE Augustus 2010 Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie