Soos hulle dit sien

1  2  3
  • Izak de VilliersIzak de Villers se laaste boodskap aan SARIE-lesers.

    Izak de Villiers, bekende leraar, skrywer, digter en oud-redakteur is vroeg Sondagoggend (27 September) in sy huis in Johannesburg oorlede. Volgens sy vrou, Rina, is motorneuronsiekte vroeër vandeesweek by hom gediagnoseer.

    SARIE - September 2009 | Kommentaar: 11
  • Nedine BlomSangeres Nedine Blom: Dié fliek inspireer my

    “Ek het soveel geleer uit La vie en rose, oor die lewe van Edith Piaf."

    SARIE - September 2009
  • Amy en haar hond, Cassie.Amy Kleinhans-Curd

    Amy Kleinhans-Curd, voormalige Mej. SA en deesdae ma, sakevrou en motiveringspreker betrokke by 'n magdom liefdadigheidsorganisasies, kyk na binne ...

    SARIE - Julie 2009
  • Op die vrou af 2Paul Boekkooi se resensie van Op die vrou af 2

    Jolette Odendaal en Pedro Kruger het ’n popster-ontvangs by die Innibos-Kunstefees op Nelspruit gekry vir hul skreeusnaakse optrede in SARIE se Op die vrou af 2 deur Hennie van Greunen, gegrond op André le Roux se SARIE-rubrieke

  • Amor VittoneSARIE se Facebook-vriende oor Joost

    Dit het behoorlik gegons vandeesweek nadat Joost van der Westhuizen skielik in die hospitaal opgeneem is, waar hy tans aansterk na mediese toetse. Só het julle gereageer

    SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 10
  • Jo da SilvaJo da Silva

    Jo da Silva, die gewilde aktrise (en ongewilde Gita in SABC2 se 7de Laan), kyk na binne . . .

    SARIE - Junie 2009
  • Leanne ManasLeanne Manas

    Leanne Manas van SABC2 se Morning Live en in April een van die hoof-aanbieders van verkiesingsprogramme op televisie, kyk na binne ...

    SARIE - Mei 2009
  • Melanie du Bois en RoxyMelanie du Bois

    Sy het ná twee buisswangerskappe in vitro-bevrugting ondergaan – en ’n dogtertjie ryker geword. Noudat Roxy groter is,doen Melanie (Felicity van 7de Laan) dit weer

    SARIE - April 2009 | Kommentaar: 14
  • Themsie TimesThemsie Times

    Themsie Times, die gewilde Maria in die SABC2-sepie 7de Laan kyk na binne

    SARIE - Maart 2009 | Kommentaar: 2
1  2  3

My Lewe

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE September 2010 - nóú te koop!

Christi Panagio op die September-voorblad van SARIE Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie