Kurt DarrenSy jongste CD, Voorwaarts mars, het reeds 100 000 eksemplare in net 4 maande verkoop het. Hy kyk na binne
Deshun DeyselEen van net ’n paar vroue, en die tweede van Afrika, wat berg Everest aangedurf het en sedertdien klim sy! Sy kyk na binne
Karen ZoidMet ’n nuwe album, Postmodern World, op die rak kyk sy na binne
Elna BoesakDie joernalis, gemeenskapsaktivis en predikantsvrou kyk na binne
Janie du PlessisJanie du Plessis, suksesvolle sakevrou en motiveringspreker, kyk na binne
Sandi SchultzMet haar eie verhaal van verkragting en molestering wil aktrise Sandi Schultz - alias dr. Jennifer Adams in M-Net en kykNET se dramareeks Binnelanders - ander vroue help. Sy kyk na binne
Riana ScheepersBekroonde skrywer, plaasbestuurder van De Compagnie, Wellington, en sosiale raadgewer in 'n rubriek kyk na binne
Amanda StrydomSy ryk vanjaar 'n nuwe album uit ná die onlangse verskyning van die CD Briewe uit die Suide in België en Nederland. Sy kyk na binne
Dana SnymanBekroonde skrywer, reisjoernalis en deesdae ook dramaturg kyk na binne