Fokus

Fokus

Spesiale verslag

  • Jou beste jare: 20's, 30's 40's, 50's

    As jy net die regte werk kan kry, of die regte man - dán sal jy gelukkig wees. Maar nee, elke lewensfase het sy eie uitdagings. Dit gaan oor hoe jy dit hanteer.

    SARIE - April 2010
1  2
  • Survivor SA: Santa CarolinaErg, erger, Survivor: Agter die emosionele skerms

    Hoe erg kan Survivor nou eintlik wees? ’n Maand op ’n idilliese eiland saam met sexy vroue en gespierde mans, en jy verloor boonop ’n paar kilogram. SARIE gee ’n kykie agter die emosionele skerms.

    SARIE Maart 2010
  • 2010 trendsDit kóók in 2010!

    Dit gaan ’n gróót jaar wees. Groot sokker, groot hare en groter figure. SARIE het by kenners gaan kers opsteek oor wat om te dra, wat om te doen en wie om dop te hou. Hier's 3 trends om voor uit te kyk.

    SARIE Januarie 2010
  • TallieBlog jy al? Deel 2

    Dis een van die warmste geselsmiddels op die internet. Van heinde en verre word daar geblog, nou ook op sarie.com. En in SA is die meeste bloggers vroue!

    SARIE - November 2009
  • Mathys RoetsBlog jy al? Deel 1

    SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
  • WWF Earth HourDié celebs skakel ligte af

    Eerskomende Saterdagaand kan jy, saam met ons by SARIE én die res van die wêreld, jou stem laat tel teen klimaatsverandering

  • Evita Bezuidenhout.2009 kan maar kom!

    2008 was nogal stamperig, dankie – veral met die wêreld in so ’n geldelike verknorsing.

    SARIE - Januarie 2009
  • Tjips, Ma speel PlayStation!Tjips, Ma speel PlayStation!

    Rekenaar- en videospeletjies sit Hollywood nou ore aan. En in SA speel grootmense nét so lustig saam – veral vroue

    SARIE - November 2008
  • Edith VenterMamma ek wil ’n man hê

    Jy’t ’n vol lewe. Tog is jy onvervuld sonder ’n man. Hoekom voel baie vroue nog só? En wat doen hulle als om die regte maat te kry?

    SARIE - Mei 2008
  • Skool by die huis?Skool by die huis?

    Tuisonderrig word wêreldwyd al hoe gewilder. Wanneer is dit die beste opsie vir jóú kind?

    SARIE - Maart 2008
1  2

My Lewe

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE September 2010 - nóú te koop!

Christi Panagio op die September-voorblad van SARIE Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie