Nádine wen gesogte internasionale prysDie sangeres Nádine is die eerste Suid-Afrikaner in die geskiedenis wat eerste plek by die World Peace Song Festival verower het met haar liedjie "This Time I Know It's For Real".
Madiba - 20 jaar laterOns vier vandag (11 Januarie 2010) oudpres. Nelson Mandela se vrylating presies 20 jaar gelede.
SA Idols is terug - hier's oudisie-datums
Afrikaanse sangers hou Haïti-konsert
Errol Arendz gesels oor die AUDI Joburg-modeweek
Wat jy nie van Survivor se Nico Panagio geweet het nie
Musiek van The Eagles in SA op die verhoog
Elizma Theron se gunsteling fliekElizma Theron, sangeres en aktrise in Villa Rosa gesels oor haar mees inspirerende fliek.
Invictus-premiere - SARIE was daar!SARIE was by die premiere van Invictus saam met Morgan Freeman wat Madiba speel en 'n hele rits rugby-celebs. Henriëtte Loubser vertel hoe dit was
Die elektriese klanke van Sterling EQ - kyk die videoSterling EQ, die babes met hul klassieke crossover-musiek, het die gehoor gaande gehad by die bekendstelling van hul nuwe aksiebelaaide musiekvideo, Nova - The Video. SARIE was daar