2012 - Aktrise Thandie Newton gesels met SARIEDie Britse aktrise Thandie Newton speel die rol van Laura Wilson in Roland Emmerich se nuwe trefferfilm, 2012. Sy gesels met SARIE oor 'n paar benoude oomblikke op stel, die krag van 'n goeie storie en die Maja-profesië
Die wêreld se sexyste man is ... Johnny Depp
Jackson se THIS IS IT - só was ditDie kontroversiële beeldmateriaal rondom Michael Jackson se laaste dae van repetisies word tans op die grootskerm vertoon in This Is It. Lou-Ann Stone het gaan kyk
Dít het Emmanuel Castis ge-GoogleDie laaste 5 dinge wat akteur en sanger Emmanuel Castis deur Google gesoek het...
Zuma se raadgewer, Liesl Göttert, neem CD op
Nicholis Louw se gunstelinge (en wat jy nie van hom geweet het nie)Hy’s nie deel van die ‘in-groep’ in sy bedryf nie, maar hy verkies dit so. Al maak dit hom soms die teiken van ’n geskinder. Hier lig hy die sluier op 'n paar van sy gunstelinge in die lewe ...
Anrich Herbst trouDie trouklokke lui weer vir die akteur Anrich Herbst. Hy trou Saterdag (5 September) met Mia van der Merwe (33), 'n finansiële bestuurder in die hotelbedryf. Hy het met Marguerite van Wyk gesels.
Gróót moelikheid in die Laan vanaand!
Waar's Malan Koster (Binnelanders) heen?Malan Koster (Paul du Toit), die afgelope 4 jaar in Binnelanders op M-Net en kykNET, het verdwyn onder 'n wolk van geheimsinnigheid.
Clara in 7de LaanFanie Cronjé knoop 'n kort geselsie aan. Ja!