





(4 weke gelede)
Jessica Simpson kies gewone vroue as modelle vir haar nuwe klerereeks
Ons word elke dag gebombardeer met foto's van modelle en celebs wat "opgeknap" is. En hul grootte is NUL. (Is "nul" ooit 'n klere-grootte?)
Emmy-toekennings 2010: Wie het wát gedra?Diegene wat nog van plan is om vanaand (Maandag 30 Augustus) voor die TV in te skuif om die Emmy-glans om 9:30 op M-Net te kyk, moenie vrees nie. Ons sal geen wenners hier verklap nie. Ons fokus hier net op die mode-wenners van die aand!
Orlando Bloom en Charlize Theron: Nuwe gesigte van UniqloOrlando Bloom en Charlize Theron werk vir die eerste keer saam - maar nie aan 'n fliek nie.
Wen-winter in SA!Van die langmourok tot die tuxedo en enkelstewels ...dis soos jou winterklerekas vanjaar moet lyk. 7 Suid-Afrikaanse modeontwerpers verklap hul moet-hê-items
Wit is die nuwe swartVir die lente/somer van 2010 is wit die nuwe swart!
Voorskou: Juanita se nuwe musiekvideo. Wat dink jy?
Die gewilde SA sanger Juanita du Plessis se nuutste musiekvideo is pas verfilm en Blixem Produksies wys vir jou 'n voorskou. "Jou volla" is die nuwe treffer se naam.
5 Boek-minute met Marinda Engelbrecht, Rosalind Stockhall, Nataniël, John-Henry Opperman en Jak de Priester
Ek is betower deur die bundel kinderstories, Rondomtalie, Stories deur Afrikaanse kunstenaars (Human & Rousseau, R180). Nie net is die verhale pragtig geïllustreer deur Rosalind Stockhall nie, maar die stories is almal baie vermaaklik.
Stakers beduiwel rekord-eksamen
Die geluid van vuvuzela's het nie vanoggend dieselfde uitwerking op my as tydens die Wêreldbeker nie. Ek voel bietjie soos 'n gek.