Praat Met

1  2  3  4  5  6  7  8
  • Roland SchoemanKampioen van die eerste water

    Trots SA, dís die handelsmerk van Roland Schoeman – ons goue Olimpiese torpedo en die wêreld se vinnigste vis. Hy is die eerste swemmer nóg om in die 50 m-vryslag deur die 21-sekonde-grens te bars

    SARIE - Februarie 2007
  • Steve HofmeyrKwaai cowboy skiet raak

    Steve Hofmeyr maak golwe – of hy nou sing, blog of sy TV-geselsprogram aanbied. En snags slaap hy maar min ...

    SARIE - Januarie 2007
  • André Schwartz‘Stoute skoene voel goed’

    Daar’s ’n Phantom in Aladdin! In dié musiekblyspel maak gentleman André Schwartz die gehoor goed kwaad

    SARIE - Desember 2006
  • Riaan Venter‘Ons manne moet leer dáns’

    Nutsman Riaan Venter se hande staan vir niks verkeerd nie. En sy voetwerk is foutloos – hy het immers Strictly Come Dancing gewen!

    SARIE - November 2006
  • Melanie DuBois‘Ek bly akteur – baba en al’

    Sy maak haar reg vir haar gróótste rol. Maar 7de Laan se Melanie DuBois gaan nie stil-stil verdwyn nie

    SARIE - Oktober 2006
  • Frank RautenbachHansie-fliek gaan verras

    Praat met Frank Rautenbach. Vir die eerste keer word die sluier oor Hansie Cronjé se laaste 2 jaar gelig. En in sy skoene staan die gewilde Tiaan van 7de Laan ...

    SARIE - September 2006
  • Neil Sandilands‘Ek breek die reëls, ja’

    Jy’t gedink jy ken Neil Sandilands, jy wéét immers wie’s Bart van 7de Laan. Maar moenie jou misgis met dié omstrede man se eindelose talente nie

    SARIE - Augustus 2006
  • Bryan HabanaDie bobaas van blits

    Vinnig op die rugbyveld, ’n driedrukmasjien, maar eers as jy Bryan Habana eenkant kry, kom jy agter wie hy werklik is

    SARIE - Julie 2006
  • Kurt Darren‘Ching chong chow – en daar’s ek in my onderbroek’

    Een koue nag 17 jaar gelede in die Namibwoestyn het hy met sy kitaar vir 3 000 bang en hartseer troepe-maats gesing . . . toe het Kurt Darren geweet: Musiek is sy roeping

    SARIE - Junie 2006
  • Marguerite Wheatley op YzerfonteinTerug Weskus toe! (sommer kaalvoet)

    Van Yzerfontein aan die Weskus tot Egoli. Dis nie waar Doreen, oftewel Marguerite Wheatley, se pad gaan doodloop nie. Want, sê sy: Hou my dop!

    SARIE - Mei 2006
1  2  3  4  5  6  7  8

My styl

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE Augustus 2010 - nóú te koop!

SARIE Augustus 2010 Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie