

Ons het besluit om vir Angelina Jolie 'n paar nuwe haarstyle en -kleure te kies met die nuwe SARIE mooimaakprogram.
(6 dae, 18 h gelede)
Lancôme-maskaras - Het jy geweet?
Winter Skoonheid 2010: trends uit New YorkDie pas is blitsig en jou tyd skraps. Skep só – vinnig – die perfekte gelaat, selfs agterin ’n geel taxi!
Winter-skoonheid 2010: Stralerjakker-stylDie nuutste skoonheidstrends van regoor die wêreld. Reis saam deur op die verskillende wêreldstede te klik.
Winter Skoonheid 2010: trends uit TokioDié kleurryke stad inspireer nuwe trends in helder grimering en trefseker-velsorg.
Lancôme se nuwe grimeerkunstenaarWaag in 2010 en eksperimenteer met jou grimeer-voorkoms
FOTO'S: Só kuier SARIE saam met Jo Malone in JHBSARIE en Jo Malone het saamgespan om vir jou 'n feesmaal van geure voor te sit. Bekende sjef en koskenner Susan Greig* het die Jo Maloneparfuum-geure laat saamsmelt met haar gunsteling-geregte.
WEN kaartjies na die Bobbi Brown-grimeerskoolWou jy nog altyd weet wat die geheim agter die perfekte grimering is? Of hoe om jou oë en lippe op hul beste te laat lyk? Sarie.com bied jou die kans om een van die Bobbi Brown-grimeerskole eerdaags by te woon. Klik om in te skryf!
Op jou mooiste!Bespreek jou Estée Lauder Beautiful-mooimaaksessie van 2 - 14 Februarie en skryf in om ’n wonderlike Estée Lauder-geskenkpak van meer as R3 000 te wen.
DKNY se nuutste parfuum vir SARIE-lesers in Kaapstad bekendgestelOns almal smag daarna: kalmte, vrede, 'n tydjie vir net jouself en jou gesin, 'n veilige hawe vir siel en liggaam . . . In ons haastige, gedrewe wêreld kan jy nou jouself wegvoer na 'n oase van rus met DKNY se nuutste parfuum, pureDKNY.
Bespreek jou mooimaaksessie!Lyk op jou mooiste met Beautiful van Estée Lauder en SARIE se Your Moment to be Beautiful-funksies!