Voorbladstories

1  2  3  4  5  6  7  8  9
  • Tammy-Anne FortuinTammy-Anne se 5 groot liefdesfoute - ghoeroe gee raad

    SARIE het Shannon MacNaughton, profiel-opsteller, lewensafrigter en matchmaker van Perfect Partners in Kaapstad, gevra om met Tammy-Anne te gesels oor watter rol persoonlikheid in verhoudings speel. Tammy-Anne vertel oor haar grootste "foute".

    SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 1
  • Vier briewe vir Jan Ellis - Steve HofmeyrSteve Hofmeyr skryf 'n nuwe boek

    Met Vier Briewe vir Jan Ellis debuteer Steve Hofmeyr as prosaskrywer. Sy nuwe boek word in April by vanjaar se KKNK bekendgestel.

    Kommentaar: 2
  • Nico saam met Paris HiltonNico Panagio wys sy foto's

    Op Top Billing is hy die ene gepoleerde sjarme, maar die eiland van Survivor SA is bepaald nie die glanswêreld nie. Vir aanbieder Nico Panagio was dit erger én lekkerder as wat hy ooit kon dink . . .

    Kommentaar: 1
  • Terence BridgettSterre maak hul droomflieks in SARIE - kyk agter die skerms

    As ék 'n fliek kon maak... Dis Oscar-tyd en almal praat oor SA se rolprent-talent. SARIE het 4 akteurs gevra om draaiboekskrywer én regisseur te speel vir die droom-fliek wat hulle met Hollywood-geld sou wou maak. Hier's 'n kykie agter die skerms

    SARIE Maart 2010
  • Margueriet, Meisie, Marie, Mathys, AlexaMathys se ode aan sy droomvroue

    "Hulle is regtig soos engele in my lewe," sê Mathys oor dié vier vroue. "Hulle het my tree vir tree ondersteun terwyl ek in die hospitaal was."

    SARIE - Februarie 2010
  • Mathys RoetsMathys Roets se CD saam met SARIE

    Die CD bestaan uit Afrikaanse én Engelse liedjies. Mathys het reeds verlede jaar sy verhoogoptredes aangepas en dit na Droomvrouens herdoop. Hy beplan om vanjaar met die liedjies te toer en dit aan 'n storie te koppel.

    SARIE - Februarie 2010
  • Mathys Roets en sy droomvrou Margueriet JonesMathys Roets wys sy droomvrou

    Hy sing deesdae vir hulle, sy droomvroue. Daar's sy hartsvrou, Margueriet Jones. En sy ma, Meisie, sy suster, Marié Greyling, en jare lange vriendin Alexa Strachan, almal vroue oor wie hy spesiaal voel.

    SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 21
  • Anna-Mart van der Merwe agter die skermsAnna-Mart: Agter die skerms van jou Maart-uitgawe

    Anna-Mart van der Merwe is die voorbladgesig van ons Maart-uitgawe. Sy's is binnekort te sien in doe nuwe Afri-Frans-verhoogstuk saam met SARIE. Hier's 'n kykie agter die skerms van haar voorbladsessie

    Kommentaar: 5
  • Afri-FransSARIE Afri-Frans - die 2010 toerdatums

    Bespreek vandag nog jou plek vir die SARIE Afri-Frans-produksie met Anna-Mart van der Merwe, Laurika Rauch, Anna Davel, Mathys Roets en meer

    SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 2
1  2  3  4  5  6  7  8  9

My styl

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE - April 2010 - nóú te koop!

SARIE April 2010 Teken in op SARIE

SARIE KOS Somer 2009/10

SARIE KOS Somer 2009/10 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie