Hanna Grobler: "Ek's g'n blonde poppie"Haar tyd op die eiland Santa Carolina het mense ’n ander kant van haar laat sien as net die sexy blondine, sê Hanna Grobler. En sy’t baie van haarself geleer
Tammy-Anne se 5 groot liefdesfoute - ghoeroe gee raadSARIE het Shannon MacNaughton, profiel-opsteller, lewensafrigter en matchmaker van Perfect Partners in Kaapstad, gevra om met Tammy-Anne te gesels oor watter rol persoonlikheid in verhoudings speel. Tammy-Anne vertel oor haar grootste "foute".
Steve Hofmeyr skryf 'n nuwe boekMet Vier Briewe vir Jan Ellis debuteer Steve Hofmeyr as prosaskrywer. Sy nuwe boek word in April by vanjaar se KKNK bekendgestel.
Nico Panagio wys sy foto'sOp Top Billing is hy die ene gepoleerde sjarme, maar die eiland van Survivor SA is bepaald nie die glanswêreld nie. Vir aanbieder Nico Panagio was dit erger én lekkerder as wat hy ooit kon dink . . .
Sterre maak hul droomflieks in SARIE - kyk agter die skermsAs ék 'n fliek kon maak... Dis Oscar-tyd en almal praat oor SA se rolprent-talent. SARIE het 4 akteurs gevra om draaiboekskrywer én regisseur te speel vir die droom-fliek wat hulle met Hollywood-geld sou wou maak. Hier's 'n kykie agter die skerms
Mathys se ode aan sy droomvroue"Hulle is regtig soos engele in my lewe," sê Mathys oor dié vier vroue. "Hulle het my tree vir tree ondersteun terwyl ek in die hospitaal was."
Mathys Roets se CD saam met SARIEDie CD bestaan uit Afrikaanse én Engelse liedjies. Mathys het reeds verlede jaar sy verhoogoptredes aangepas en dit na Droomvrouens herdoop.
Mathys Roets wys sy droomvrouHy sing deesdae vir hulle, sy droomvroue. Daar's sy hartsvrou, Margueriet Jones. En sy ma, Meisie, sy suster, Marié Greyling, en jare lange vriendin Alexa Strachan, almal vroue oor wie hy spesiaal voel.
Anna-Mart: Agter die skerms van jou Maart-uitgaweAnna-Mart van der Merwe is die voorbladgesig van ons Maart-uitgawe. Sy's is binnekort te sien in doe nuwe Afri-Frans-verhoogstuk saam met SARIE. Hier's 'n kykie agter die skerms van haar voorbladsessie
SARIE Afri-Frans - die 2010 toerdatumsBespreek vandag nog jou plek vir die SARIE Afri-Frans-produksie met Anna-Mart van der Merwe, Laurika Rauch, Anna Davel, Mathys Roets en meer