By Ruben Kruger se begrafnisSARIE se Fanie Cronjé was Woensdagoggend (3 Februarie) by Ruben Kruger se begrafnisdiens. Hy vertel.
Patricia Lewis se foto-album
Rugbylegende Ruben Kruger sterfNuus24 berig dat die voormalige Springbok- en Bulls-flank Ruben Kruger (39) sy jarelange stryd teen kanker verloor het. Hy is gisteraand (Woensdag) oorlede.
Akteur Johnny Depp nie dood nie!Die web gons behoorlik met berigte dat die sexyste man op aarde, Johnny Depp, in 'n motorongeluk gesterf het en dat leë drankbottels in die wrak gevind is.
Mathys Roets se gunsteling-liedjies vir vroueVroue is soos engele, voel Mathys. En hierdie liedjies sê dit so mooi...
Tammy-Anne: "Die liefde is 'n reis"Sy hou van haar 'Tammy-tyd' en is gans te besig vir 'n man. Tog het TV-aanbieder Tammy-Anne Fortuin saam met SARIE 'n liefdesghoeroe besoek vir 'n kykie na romanse in haar lewe...
Agter die skerms saam met Tammy-Anne FortuinDit het swaardra en hoogklim gekos om die pragfoto's van Tammy-Anne te neem. Kyk die foto's
In jou Februarie 2010-uitgawe van SARIE
SARIE TV: Agter die skerms by All Access se NuwejaarsprogramTammy-Anne Fortuin, Kurt Darren, Heinz Winckler en Claire Johnston van Mango Groove het 'n spesiale Nuwejaarsboodskap nét vir jou!
Goue Charlize: sarie.com is eksklusief op stelDior J'adore is vanjaar 10 jaar oud en Charlize, SA se goue meisie, is die gesig van dié topverkoper-parfuum. Kuier agter die skerms toe dié pragfoto's vir die advertensie geneem is.