
SARIE se splinternuwe dekortydskrif is nóú te koop. Kyk ook Ontbytsake op Saterdag 7 November vir meer hieroor asook 'n opwindende wedstryd waarin R20 000 se geskenkbewyse weggegee sal word!
(on 27de Okt.)
In die nuwe tydskrif, SARIE WOON, wys ons jou die oulike voëlmotief (bl. 6) wat jy as 'n stensil op mure, papier, stoffeermateriaal en keramiekwerk kan gebruik. Laai dit hier gratis af!
(on 4de Nov.)

"'Ouma-sjiek' is terug, maar meer modern as tevore," sê Chassie Post, Amerikaanse leefstylredakteur. Haal dus daardie hekelpenne uit en begin
+ 'n Breipatroon vir 'n mantel (shrug)
+ gehekelde blommetjie met 6 kante
(on 6de Mei)
Lekker slaap
Maak 'n nuwe kopstuk vir jou bed. Ons wys jou hoe.
Maak jou eie klei-juwele
Deel die gees van Paasfees en dra 'n voëltjie-hangertjie om jou nek wat jy self gemaak het. So doen jy dit.
Op reis met 'n Panda
Op sy plek
Bad Romanties
Lekker slaap
Maak 'n nuwe kopstuk vir jou bed. Ons wys jou hoe.
Tallie deel haar nuwe lewe
"Vir ‘n aand tussen ‘n aantal vreemdes, was ek trots om ‘n Suid-Afrikaner te wees."
Die aarde skud in Chili - 'n sarie.com-gebruiker vertel
Ek woon nou al 19 jaar in Chili, so 'n entjie buite Santiago op 'n plot. Ek hoor al 19 jaar lank van mense wat praat oor aardbewings en hulle ondervindings, wat jy als moet doen en nié moet doen nie. Was ek gereed daarvoor? Nee!