My sê tel

Wie gaan die SAMA wen vir Beste Afrikaanse Kontemporêre-album

Bok van Blerk – Afrikanerhart
Chris Chameleon – Kyk hoe lyk ons nou
Die Radio Kalahari Orkes – Heuningland
Romanz – Bly getrou
Theuns Jordaan – Kouevuur

Nuut in Briewe

  • Februarie 2010-brieweFebruarie 2010-briewe

    Skryf aan SARIE, My sê tel, Posbus 1802, Kaapstad 8000. Faks: 021 446 5055; per e-pos: mysetel@sarie.com. Nie meer as 130 woorde nie. Briewe moet 'n volledige naam, van, adres en kontakbesonderhede hê. Merk onderaan jou brief: NET AAN SARIE GERIG

    SARIE - Februarie 2010
  • Desember 2009-voorbladJanuarie 2010-briewe

    Skryf aan SARIE, My sê tel, Posbus 1802, Kaapstad 8000. Faks: 021 446-5055; per e-pos: mysetel@sarie.com. REËLS: Briewe moet ’n volledige posadres, kontaknommer en volledige doopnaam bevat. Briewe mag nie aan ander tydskrifte gestuur word nie.

    SARIE Januarie 2010
  • Waar begin ek soek na my pa?Waar begin ek soek na my pa?

    Mense sê dis belangrik waar jy vandaan kom. Baie glo dit bepaal wie jy is en wat jy in die lewe sal bereik. Maar dis vreesaanjaend as jy op die ouderdom van 28 jaar steeds nie seker is van jou oorsprong nie ...

    Kommentaar: 4
  • Celia Claase in 'n besige straat in Hong KongSA laat my tone krul in die Ooste

    Ná 25 jaar ontdek ek en ‘n skoolvriendin mekaar op Facebook. Ons deel die verloop van ons lewens tot dusver in een lang paragraaf. Op 40+ het ons albei ‘n brawe stap uit ons gemaksone geneem en die onbekende met vreesbevange sterre in ons oë aangedurf ...

    Kommentaar: 3
  • Ek neem afskeid van 'n sonstraal-kindEk neem afskeid van 'n sonstraal-kind

    Tien jaar gelede stap ’n vrolike, avontuurlustige en mooi gemanierde vyfjarige Afrikaanse seuntjie saam met my, die nuwe gr. R-juffrou, in ’n Engelssprekende skoolomgewing in.

Nuut op sarie.com

  • Die aarde skud in ChiliDie aarde skud in Chili - 'n sarie.com-gebruiker vertel

    Ek woon nou al 19 jaar in Chili, so 'n entjie buite Santiago op 'n plot. Ek hoor al 19 jaar lank van mense wat praat oor aardbewings en hulle ondervindings, wat jy als moet doen en nié moet doen nie. Was ek gereed daarvoor? Nee!

    SARIE Maart 2010
  • Juweel-lesMaak jou eie klei-juwele

    Deel die gees van Paasfees en dra 'n voëltjie-hangertjie om jou nek wat jy self gemaak het. So doen jy dit.

    SARIE - April 2010
  • Large stuffed mushroomsLarge stuffed mushrooms

    The steak of the vegetable world.

    SARIE KOS Somer 2009/10

My Wêreld

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE - April 2010 - nóú te koop!

SARIE April 2010 Teken in op SARIE

SARIE KOS Somer 2009/10

SARIE KOS Somer 2009/10 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie