SARIE en Jo Malone kuier in Kaapstad - foto'sSARIE en Jo Malone het saamgespan om vir jou 'n feesmaal van geure voor te sit. Bekende sjef en koskenner Susan Greig* het die Jo Maloneparfuum-geure laat saamsmelt met haar gunsteling-geregte. Hier's die foto's van die Kaapstad-funksie
Kies jou gunsteling SARIE-voorblad met 'n 7de Laan-sterSARIE het oor die jare talle 7de Laan-akteurs op die voorblad gehad. En nou kan jy 5 sterre vir jou gunsteling-voorblad gee
SARIE-redaksie en vriende hou partytjieKyk na die foto's
Inspirasie-agtergronde (wallpapers) vir jou rekenaarskerm'n Stukkie SARIE-inspirasie elke dag op jou skerm. Dis vinnig en maklik om af te laai
Droom-ZanzibarDie Spesery-eiland neem jou terug na vervloë dae - Arabiese nagte, romantiese dhows, sultans en kameelkaravane. Hier ruik jy naeltjie, vanielje en kaneel, en ervaar jy 'n mengelmoes van kleur en tekstuur. Phyllis Green het die betowering van Zanzibar op film vasgelê
Voorskou: Juanita se nuwe musiekvideo. Wat dink jy?
Die gewilde SA sanger Juanita du Plessis se nuutste musiekvideo is pas verfilm en Blixem Produksies wys vir jou 'n voorskou. "Jou volla" is die nuwe treffer se naam.
5 Boek-minute met Marinda Engelbrecht, Rosalind Stockhall, Nataniël, John-Henry Opperman en Jak de Priester
Ek is betower deur die bundel kinderstories, Rondomtalie, Stories deur Afrikaanse kunstenaars (Human & Rousseau, R180). Nie net is die verhale pragtig geïllustreer deur Rosalind Stockhall nie, maar die stories is almal baie vermaaklik.
Stakers beduiwel rekord-eksamen
Die geluid van vuvuzela's het nie vanoggend dieselfde uitwerking op my as tydens die Wêreldbeker nie. Ek voel bietjie soos 'n gek.