VLV in Kaapland vier 80 jaar en Michélle was daarOm die tagtigjarige bestaansjaar van die Vroue Landbouvereniging van Kaapland te vier, is teepartye op Saterdag 17 Oktober oral in die provinsie gehou. Só lyk die wen-tafels
![]() | 1 2 | ![]() |
Aardklop-kunstefees: Sien jou daar!Kom vier fees saam met SARIE op Potchefstroom en koop jou Oktober-uitgawe met ’n GRATIS armband in een van 4 somerkleure
Sien jou in Potchefstroom
SARIE by die Volksbladfees - kyk na die foto'sKom kuier gerus by ons in die SARIE-koffiewinkel in die Van der Merwe Scholtz-saal op die Kovsie-kampus en koop jou Augustus-SARIE & die nuutste SARIE KOS - daar is 6 inteken-winskopies!
Op die Vrou Af 2 in Durbanville - die foto'sSaterdag 30 Mei is daar in Durbanville op die vrou af gekuier. Hier's die foto's
Op die vrou af 2 in Pretoria - foto'sHulle was almal daar: Mathys Maree, Marion Holm, Navi Redd, André le Roux, Pedro Kruger en Jolette Odendaal. Spesiaal om SARIE-lesers te bederf op ons Vrouedag by Kievitskroon, Pretoria, waar Op die vrou af 2 aangebied is.
Die Burger / SARIE Vrouedag in MosselbaaiNá Kaapstad, is Die Burger en SARIE Mosselbaai toe vir lekker kuier saam met die vroue van die Tuinroete.
Ons kuier saam met Nataniël, Anna Davel en Dowwe DollaBy Die Burger / SARIE se Vrouedag in Kaapstad is daar heerlik gekuier en gelag saam met Nataniël, Anna Davel en seremoniemeester Dowwe Dolla.
KKNK - MMS jou feesfoto'sKliek met ons by die KKNK.
Laager Rooibos VrouedagKuier saam met Laager Rooibos en ons treffer-verhoogstuk, Op die vrou af 2
![]() | 1 2 | ![]() |