![]() | 1 2 | ![]() |
Die Burger / SARIE Vrouedag in MosselbaaiNá Kaapstad, is Die Burger en SARIE Mosselbaai toe vir lekker kuier saam met die vroue van die Tuinroete.
Ons kuier saam met Nataniël, Anna Davel en Dowwe DollaBy Die Burger / SARIE se Vrouedag in Kaapstad is daar heerlik gekuier en gelag saam met Nataniël, Anna Davel en seremoniemeester Dowwe Dolla.
KKNK - MMS jou feesfoto'sKliek met ons by die KKNK.
Laager Rooibos VrouedagKuier saam met Laager Rooibos en ons treffer-verhoogstuk, Op die vrou af 2
Die Burger Vrouedag - Nataniël is ook daarBederf jouself! Kuier saam met Nataniël, Anna Davel en seremoniemeester Dowwe Dolla by Die Burger se Vrouedag in samewerking met SARIE. Kaapstad en Port Elizabeth is reds uitverkoop - kry NOU jou kaartjie vir Mosselbaai.
SARIE bederf by KKNKSien jou by die SARIE-stalletjie vir groot winskopies en lekker kuier by ons koffiewinkel in die C.P. Nel-museum! En koop jy jou Mei-SARIE by die fees, kry jy 'n gratis koffie by ons koffiewinkel in die CP Nel-museum
SARIE verjaar - kom vier saam!SARIE word 60! Kom hou partytjie saam met SARIE en Sanlam se treffer-verhoogproduksie, Op die vrou af 2. Die manne van Adamsappel en Navi Redd, André le Roux én Marion Holm is ook daar.
![]() | 1 2 | ![]() |