Suzanne Smit in LondenDie lekkerste van Londen vir Suzanne Smit is dat daar altyd iets is om te doen – of jy nou baie geld in jou sak het of net ’n bietjie!
Oberägeri, SwitserlandLinda en Philip Tromp is mal oor hul lewe in Switserland en is beïndruk deur die geduld, vriendelikheid en hulpvaardigheid van die mense daar.
Leonie Meiring uit BrusselVir Leonie Meiring is die lewe deesdae baie rustiger. Dis rondloop in Brussel, inkopies doen en koeksisters bak vir ander Suid-Afrikaners wat verlang na huiskos
Lizelle Smit uit NederlandLizelle Smit leef baie anders in Nederland – hier herwin sy, ry fiets en duik vir die pret in ’n yskoue see
Ithaca, AmerikaIn die winter deel Hannie Bezuidenhout haar tuin met takbokkies, jakkalse en wilde kalkoene . . .
Waterdown, KanadaKatinka Boer en haar gesin geniet hul Kanadese lewe, maar hulle moet kophou met al die reëls en regulasies van dié land.
Juneau, AlaskaRentia Smuts het nooit kon droom dat sy en haar gesin in Alaska sou gaan woon nie. Boonop deel sy haar agterplaas soms met grysbere!
San Diego, KaliforniëLaurie Oleksiak het haar Amerikaanse man by 'n lugskou in SA ontmoet en het saam met hom na sy geboorteland verhuis.
Valladolid, SpanjeOlé vir Spaanse rugby! Regardt van Eyk draf gereeld saam met sy Spaanse spanmaats uit. Sy vrou, Jana, bly besig as ’n sportagent
Al-Khobar, Saoedi-ArabiëSy mis die groen heuwels en die kosmos langs die pad, maar Sally Harmse kom later huis toe met haar neseier uit Saoedi-Arabië