Teken in op SARIE / SARIE KOS

ALGEMENE INTEKENSENTRUM

BESOEK www.mysubs.co.za

Teken in op SARIE

Teken in op SARIE KOS

TEKEN in op SARIE @ R280! Boonop kan jy een 60 SARIE-lesers wees wat 'n gemengde kis Van Loveren-wyn wen. Dis R600 werd!

Van Loveren-wyne    

 Teken in en WEN wyn

Van Loveren, wat bekend is vir hul wye reeks gehaltewyne, vier vanjaar hul 30ste verjaardag en 60 SARIE-intekenaars

kan elk 'n gemengde kis Van Loveren-wyn ter waarde  van R600 ryker wees, afgelewer voor hul deur.

'n Verfrissende lentewyn en een van hul topverkopers is die Van Loveren Sauvignon Blanc. Dit smaak na

groenvye en tropiese vrugte, en is heerlik vir onthaal saam met  geroosterde tuna, hoender, romerige pastas,

vars oesters of soesji vir die lente.

Besoek www.vanloveren.co.za vir meer inligting.

**Die aanbod is geldig tot 20 September 2010 (net in SA). Daar is geen afslag op posgeld en BTW nie.