
Hier is die wenner in die Moedersdagwedstryd aangebied deur sarie.com en Elizabeth Arden.
(on 20ste Apr.)
Erna Chesther Hendrina Kruger
Van: Pathways skool, vir leerders met spesiale behoeftes in Gauteng. Benoem deur: Isabella Du Toit
Rosli StrydomVan: Bana ba Kgosi in Gauteng. Benoem deur: esther helm
Lorette ErasmusVan: MY HOME HOSPICE AND CHILDRENS HOME in Noord-Wes. Benoem deur: RITA MYBURGH
Isabel VorsterVan: Mothers Nest in Gauteng. Benoem deur: Natasha Groenewald
Elsabé MaraisVan: Green Park Informele Nedersetting 055-578 NPO in Wes-Kaap. Benoem deur: Tillie van Tonder
Voorskou: Juanita se nuwe musiekvideo. Wat dink jy?
Die gewilde SA sanger Juanita du Plessis se nuutste musiekvideo is pas verfilm en Blixem Produksies wys vir jou 'n voorskou. "Jou volla" is die nuwe treffer se naam.
5 Boek-minute met Marinda Engelbrecht, Rosalind Stockhall, Nataniël, John-Henry Opperman en Jak de Priester
Ek is betower deur die bundel kinderstories, Rondomtalie, Stories deur Afrikaanse kunstenaars (Human & Rousseau, R180). Nie net is die verhale pragtig geïllustreer deur Rosalind Stockhall nie, maar die stories is almal baie vermaaklik.
Stakers beduiwel rekord-eksamen
Die geluid van vuvuzela's het nie vanoggend dieselfde uitwerking op my as tydens die Wêreldbeker nie. Ek voel bietjie soos 'n gek.