SKERMGREEP: CNN

SKERMGREEP: CNN

Nuus Nou

Boko Haram-ontvoerings: Chibok-meisies lewe dalk

Op 14 April 2014 is 276 meisies deur die Islamitiese militantegroep Boko Haram in Chibok in die noordooste van Nigerië ontvoer. Vir twee jaar het baie ouers gewonder of hul dogters nog lewe. Maar nou het dié groep ’n video beskikbaar gemaak waarin 15 van die ontvoerde meisies verskyn, berig CNN.

CNN het hierdie video bekom en dit aan van die ontvoerde Chibok-meisies se ouers gewys. In die video is die meisies gevra om hul naam te sê. Die trane het gevloei soos die ouers hul dogters op die video uitwys.

Screen Shot 2016-04-14 at 4.23.58 PM

SKERMGREEP: CNN

Screen Shot 2016-04-14 at 4.24.05 PM

SKERMGREEP: CNN

Lees CNN vir die volledige berig.