FOTO: Cundalls

FOTO: Cundalls

Nuus Nou

Dié dorp is te koop vir R423 miljoen

Al ooit gewens jy kon soos die mense in die BBC-reeks Downton Abbey leef? Hier’s jou kans. ’n Hele dorpie in Engeland is nóú te koop vir £20 miljoen (sowat R423 miljoen). En met die enorme huis en landgoed kan die gelukkige koper ook die dorpie West Heslerton kry. Dit sluit ’n kerk, ’n kroeg, ’n laerskool, ’n krieketklub, 43 huise en plase in. Gepraat van ’n winskopie!

Die luukse eiendomsmaatskappy Cundalls het dié landgoed, wat die dorpie insluit, die afgelope week op hul webwerf geplaas. Volgens BBC het die laaste eienaar, Eve Dawnay, in 2010 gesterf op die ouderdom van 84. Die landgoed en dorpie was vir generasies in haar familie se besit. Sy het geen man of kinders gehad nie.

Lees die volledige storie op The Guardian.

Só lyk die dorp en landgoed

Die huis

FOTO: Cundalls

FOTO: Cundalls

FOTO: Cundalls

FOTO: Cundalls

Die dorp

882d0293cf

FOTO: Cundalls

039d75da65

FOTO: Cundalls

e86a136b23

FOTO: Cundalls

af6f2d8b72

FOTO: Cundalls

e8366fbcac

FOTO: Cundalls

f47eb1bf35

FOTO: Cundalls

b42598d061

FOTO: Cundalls

aa33d9c5a6

FOTO: Cundalls

Bronne: The GuardianBBCCundalls

Lees nou