Screen Shot 2016-03-22 at 12.13.14 PM
Nuus Nou

NUUS oor die #‎BrusselsAttack‬

Daar was vanoggend drie ontploffings in Brussel, berig Netwerk24.

Twee by die lughawe en ‘n derde ontploffing by ‘n treinstasie naby die geboue van die Europese Unie.

Een van die ontploffings was glo ‘n selfmoordbomaanval.

Lees verder op Netwerk24