FOTO: Unsplash

FOTO: Unsplash

Nuus Nou

Petrolpryse styg Woensdag

Motoriste het tot môre kans om hul motors se tenks vol te maak, want Woensdag styg die brandstofprys! Die departement van energie het Saterdag die verhoging aangekondig.

Só styg brandstof

Petrol:

– Gauteng: 95-oktaan styg met 88c per liter.

93-oktaan styg met 86c per liter

– Kus: 95-oktaan styg met 83c per liter.

93-oktaan styg met 81c per liter.

Diesel: 

– Gauteng: Styg met 95c per liter.

– Kus: Styg met 90c per liter.

Paraffien:

Styg met 76c per liter.

Mood petrol

Lees nou