FOTO Siphiwe Sibeko/ Reuters

FOTO Siphiwe Sibeko/ Reuters

Nuus Nou

Rio, hier kom SA!

Die Suid-Afrikaanse atlete wat by vanjaar se Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gaan deelneem, is vandag aangekondig, berig News24.

Dis ’n voorlopige lys, wat beteken dat nóg atlete kan kwalifiseer om hul Olimpiese drome te bewaarheid. Die finale lys word op 14 Julie aangekondig.

Meer as 10 500 atlete die wêreld oor gaan by vanjaar se Olimpiese Spele, wat van 5 – 21 Augustus plaasvind, deelneem.

Die SA atlete in die voorlopige lys is:

Atletiek

Mans
Lusapho April
Sibusiso Nzima
Lungile Gongqa

Vroue
Irvette van Zyl
Christina Kalmer
Diana Lebo Phalula

Fietsry

Mans: padwedren
Daryl Impey
Louis Meintjes

Kanovaart

Vroue
Bridgitte Hartley

Gimnastiek

Mans
Ryan Patterson

Seiljag

Stefano Marcia
Asenathi Jim
Roger Hudson

Swem

Mans
Chad le Clos
Cameron van der Burgh
Sebastien Rousseau
Michael Meyer
Christopher Reid
Matthew Meyer
Myles Brown
Bradley Tandy
Douglas Erasmus
Jarred Crous

Duik

Vroue
Julia Vincent

Baie geluk!

Bron: News24