FOTO: UCL

FOTO: UCL

Nuus Nou

Rok van 5000 jaar gevind

Gepraat van vintage! ’n Rok van 5 000 jaar oud is in die Tarkhan-begraafplaas in Egipte ontdek. En dit kom nié van ’n mummie af nie! Die kledingstuk is nou een van die oudste rokke wat ’n mens gedra het.

Volgens die University College London (UCL) is die rok al in 1913 gevind, maar mense het eers in 1977 werklik besef wat dit is. Die rok is gemonteer om te sien hoe dit destyds gelyk het.

Die Turkham-rok

Die Tarkhan-rok

Dis nou in die Petrie-museum in Londen te sien.

BronUniversity College London

Lees nou: