Screen Shot 2016-08-23 at 4.25.04 PM
#SARIEsport

Ekstra geld en Lamborghini-drome vir #SpanSA

Toe #SpanSA vandag by die huis kom, het hulle meer gekry as wat hulle verwag het. Sportminister Fikile Mbalula het vir die medaljewenners nóg geld belowe en gesê Caster Semenya behoort in ’n Lamborghini te ry. Kyk hier na sy Oprah-oomblik.

Kyk ook hoe goed het ons span gevaar!

En wat het jy van die sweetpakke gedink? Dís wat SA ontwerpers sê – lees hier.