Rio Olympics
#SARIEsport

Hoe goed ken jy die lande by die Olimpiese Spele?

Die Olimpiese Spele hou ons vasgenael voor die TV – maar met 206 lande wat deelneem, is daar sekere onbekende en klein lande.

Hoe goed ken jy dié lande? Vandag se vraelys gaan oor lande wat met ’n “A” begin.

Neem deel en daag jou vriende op sosiale media uit om ook deel te neem.

NS. Die vraelys neem ’n paar sekondes om te laai. Wees geduldig, dis die moeite werd! As jy by die laaste vraag (oor die basketbalspeler Manu Ginóbili) kom, druk “SUBMIT” regs onder om jou resultaat te kry.

Hier is die lys van al die lande wat aan vanjaar se Olimpiese Spele deelneem.