• Michélle van Breda

    Michélle van Breda

    Michélle van Breda is die redakteur van SARIE en SARIE KOS, die nuwe kwartaallikse kostydskrif in Afrikaans. Sy was voorheen ‘n koerantjoernalis by Die Burger in Kaapstad en Beeld in Johannesburg, waar sy onder meer vroueredakteur en senior assistent-redakteur was. Sy is met verskeie joernalistieke pryse bekroon.

     

1  2  3  4
  • Werklikheid-TV

    Ek’s nie die grootste fan van werklikheid-TV nie.

    SARIE - Februarie 2010
  • Michélle se Maart-redakteursbrief

    Michélle se Maart-redakteursbrief

    Ons sién nie altyd 'n ding soos ons moet nie. Veral nie as dit by ons land en ons eie skeppendheid kom nie. En dan vra dit soms 'n ander ding om te sién wat ons werklik moet. Wat sou die rede wees?

    SARIE Maart 2010
  • Michélle van Breda

    2010 - Hier is ons nou!

    SARIE Januarie 2010
  • Michélle van Breda

    Waaroor praat ons?

    Waaroor? Dis altyd my eerste vraag wanneer ek genooi word om as gasspreker by spesiale geleenthede en vroueoggende op te tree.

    SARIE - Desember 2009
  • Oor Oktober

    Ek’s half onseker oor dié tyd van die jaar

    SARIE - Oktober 2009
  • Michélle van Breda

    Bloeiseltakke in September

    Izak de Villiers het nou die dag in sy SARIE-rubriek geskryf oor die foto's in ons geheue. Oor die mooi en die hartseer van ons lewe wat 'n prenteboek in ons kop word en waarin nét ons kyk (sy geheue, sy memoires het pas in boekvorm verskyn*)

    SARIE - September 2009 | Kommentaar: 1
  • Michélle van Breda

    Michélle oor SARIE se 60ste

    Alles het ’n storie. ’n Geskiedenis. Daarin lê die waarde én die waarheid – ons moet dit nooit vergeet nie

    Kommentaar: 2
  • Ek hét toe my kruisie getrek.

    Saam met honderde mense op 22 April in die ry gestaan; saam met derduisende Suid-Afrikaners gestem vir 'n toekoms vir ons land en ons mense. Saam het ons ons kruisie getrek daar waar ons glo ons hoop vorentoe lê.

    SARIE - Junie 2009
  • Daar is tye dat nét jou land goed genoeg is

    Wanneer elke ander plek ter wêreld naasbeste is, ongeag hoe mooi of idillies. Dit het nou al 'n paar keer gebeur dat ek met gebeurtenisse van geskiedkundige belang, of wat my emosioneel na aan die hart lê, buite die land was

    SARIE - Mei 2009
  • Michélle van Breda

    Hare is belangrik

    Dis soos dit is. As ’n vrou aankondig sy’t ’n bad hair day kan jy maar weet dinge is op breekpunt.

1  2  3  4

Ons Gesels

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE - April 2010 - nóú te koop!

SARIE April 2010 Teken in op SARIE

SARIE KOS Somer 2009/10

SARIE KOS Somer 2009/10 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie