
Sy neem ons saam op 'n spesiale kuiertjie in die Hamptons buite New York.
(on 7de Jul.)
Koos van der Merwe: So sonder jou oë, laaste sêSo onder ’n mens se oë gebeur dit. Terwyl klein meisietjies oral om jou met poppe speel en modderkoekies bak en vir swiets kom vra.
Marita van der Vyver oor bestemmingsG'n wonder my man is op sy GPS verlief nie.
André Le Roux: 10 dinge gelyk"Jy knyp net die bakkie jogurt tussen jou bene vas. Maklik!"
Nataniël: KopskootOns kook ook kos, ons ontwerp ook slim goeters, ons skryf ook liedjies, waar’s ons miljoene?
Koos van der Merwe: Laaste sê om onder deur die maan te loopJy kry oggendmense en jy kry aandmense. Oggendmense se gedagtes, gemoed en energie is glo beter nader aan sonsopkoms en aandmense s’n nader aan sonsondergang.
Voorskou: Juanita se nuwe musiekvideo. Wat dink jy?
Die gewilde SA sanger Juanita du Plessis se nuutste musiekvideo is pas verfilm en Blixem Produksies wys vir jou 'n voorskou. "Jou volla" is die nuwe treffer se naam.
5 Boek-minute met Marinda Engelbrecht, Rosalind Stockhall, Nataniël, John-Henry Opperman en Jak de Priester
Ek is betower deur die bundel kinderstories, Rondomtalie, Stories deur Afrikaanse kunstenaars (Human & Rousseau, R180). Nie net is die verhale pragtig geïllustreer deur Rosalind Stockhall nie, maar die stories is almal baie vermaaklik.
Stakers beduiwel rekord-eksamen
Die geluid van vuvuzela's het nie vanoggend dieselfde uitwerking op my as tydens die Wêreldbeker nie. Ek voel bietjie soos 'n gek.