• Izak de Villiers (Illustrasie Piet Grobler)

    Izak de Villiers

    Izak de Villiers is 'n bekroonde digter en oud-predikant, koerant- en tydskrifman (hy was onder meer redakteur van SARIE).

     

     

     

     

    Alle illustrasies: Piet Grobler

1  2  3  4  5
  • Izak de Viliers

    Kersgroete

    Izak de Villiers se 'Laaste sê' voor sy dood.

    SARIE - Desember 2009
  • Tjoepstil

    Daar kom oomblikke in ’n mens se lewe dat jy skielik niks te sê het nie

    SARIE - November 2009
  • Skeppers

    Dit bly maar 'n vreemde storie hoe vroue deur die eeue op talle gebiede teruggedruk of net geïgnoreer is

    SARIE - Oktober 2009
  • Izak de Villiers

    Ons huldeblyke aan Izak de Villiers

    Izak de Villers, oud-SARIE-redaktuer en skrywer van ons baie gewilde rubriek Laaste sê is op 27 September oorlede. Ons onthou hom met liefde en respek

    SARIE - November 2009 | Kommentaar: 2
  • Jasmyn en affodil

    Vanoggend kyk ek deur die bestoomde badkamervenster en verbeel my ek sien iets pienks buite.

    SARIE - September 2009 | Kommentaar: 1
  • Mens-chemie

    Hoekom vorm die meeste mense (ek inkluis) vriendskappe wat meestal spontaan begin?

    SARIE - Augustus 2009
  • 'n Vreemde paadjie

    Wanneer ek aan my begindae by SARIE dink, onthou ek my totale onkunde oor die tydskrifwêreld. Om as vryskut vir ’n publikasie te werk is iets anders as om daardie einste publikasie te bestuur. Ek het nie eens behoorlik geweet hoe werk ’n rekenaar nie!

    SARIE - Julie 2009
  • Foto's

    Bring 'n kamera naby my en ek kry so 'n halwe bewerasie. Dis soos om soggens leepoog in die spieël te kyk en stilweg te dink: “Is daai regtig ekke? Of val die lig maar net verkeerd?”

    SARIE - Junie 2009
  • Skoonma

    In my lewe moes ek al dikwels vrede maak tussen skoonma’s en skoondogters

    SARIE - Mei 2009 | Kommentaar: 1
  • 2 stamme

    ’n Paar jaar gelede het ek rondom Paasfees hier geskryf van my pomponboom in die voortuin wat in een nag se swartryp dood is. Die blare het opgekrul en toe verkrummel. Ek kon klein takkies soos strooihalms afbreek, droog en hard

    Kommentaar: 2
1  2  3  4  5

Ons Gesels

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE September 2010 - nóú te koop!

Christi Panagio op die September-voorblad van SARIE Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie