My sê tel - Almal se sê Tel

Hierdie peilings is nie wetenskaplik nie en weerspieël slegs die menings van internet-gebruikers na hierdie webblad wat gekies het om deel te neem. Dit is nie verteenwoordigend van die menings van internet-gebruikers in die besonder of die publiek in die algemeen nie.

1  2  3  4  5  6  7  8  9
  • Watter grimeervoorkoms kies jy?

    • Rokerige oë (die smokey eye)
       87.2%
    • Bloedrooi lippe
       12.8%
  • Het jy al jou belastingvorm ingevul?

    • Ja, lankal
       70%
    • Nee, ek wag altyd tot op nommer 99!
       30%
  • Het jy al 'n drastiese haarkleur-verandering gehad?

    • Ja, ek was brunet, maar nou's ek blond
       14.9%
    • Ja, ek was blond en nou's ek brunet
       24.8%
    • Eenkeer, maar nooit weer nie
       22.3%
    • Nee, nog nooit
       38%
  • Hoeveel SMS'e stuur jy per dag?

    • 2 of 3
       50.8%
    • 5 tot 10
       21.3%
    • Tussen 10 en 20
       12%
    • Meer as 20
       7.1%
    • Ek SMS nie
       8.7%
  • As jy kon, watter een sou jy verkies?

    • 'n Persoonlike sjef
       49%
    • 'n Persoonlike 'trainer'
       51%
1  2  3  4  5  6  7  8  9
Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE September 2010 - nóú te koop!

Christi Panagio op die September-voorblad van SARIE Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie