My sê tel - Almal se sê Tel

Hierdie peilings is nie wetenskaplik nie en weerspieël slegs die menings van internet-gebruikers na hierdie webblad wat gekies het om deel te neem. Dit is nie verteenwoordigend van die menings van internet-gebruikers in die besonder of die publiek in die algemeen nie.

1  2  3  4  5  6  7  8  9
  • Het jy al ooit aan 'n eetversteuring gely?

    • Ja, ek het
       15.1%
    • Ja, ek voer steeds 'n stryd
       11.3%
    • Nee, maar iemand ná aan my het
       11.3%
    • Glad nie
       62.3%
  • Wie's die mooiste sepie-hunk op TV?

    • Lukas (Hendrik Cronje) in 7de Laan
       9.9%
    • Dr Conrad (Hykie Berg) in Binnelanders
       15.5%
    • Altus (Heino Schmitt) in 7de Laan
       18.5%
    • Stef Joubert (Marcus Muller) in Villa Rosa
       21.1%
    • Ryno (Chris Vorster) in 7de Laan
       11.6%
    • Nie een van hulle nie
       23.4%
  • Dink jy nog aan jou eks(e)?

    • Ja, baie!
       14%
    • Nee, hoe bly is ek daai een is verby
       23.1%
    • Soms
       40.6%
    • Selde
       22.4%
  • Wat het jy op Madiba-dag gedoen?

    • Ek het my 67 minute gemeenskapswerk gedoen
       4.8%
    • Ek het die dag saam met my familie deurgebring
       63.9%
    • Ek't vergeet daarvan!
       10.8%
    • Daar's te veel spesiale dae
       20.5%
  • Doen jy jou banksake oor die internet?

    • Ja, beslis! Die dae van in lang rye staan is verby
       85.9%
    • Nee, dis te gevaarlik. 'n Mens hoor te veel stories
       10.6%
    • Soms, maar iemand help my
       1%
    • Ek wil graag, maar weet nie hoe nie
       2.5%
1  2  3  4  5  6  7  8  9
Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE Augustus 2010 - nóú te koop!

SARIE Augustus 2010 Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie