My sê tel - Almal se sê Tel

Hierdie peilings is nie wetenskaplik nie en weerspieël slegs die menings van internet-gebruikers na hierdie webblad wat gekies het om deel te neem. Dit is nie verteenwoordigend van die menings van internet-gebruikers in die besonder of die publiek in die algemeen nie.

1  2  3  4  5  6  7  8  9
  • Wie se TV-program kyk jy die graagste?

    • Oprah Winfrey Show
       50%
    • The Ellen Show
       20%
    • Noeleen
       3.1%
    • Ek kyk nie geselsprogramme nie
       26.9%
  • Wat is jou gunsteling-goedvoel-kos? Kry dié resepte in die nuutste SARIE KOS Winter 2010

    • Gemmerkoekies
       13.1%
    • Melksnysels
       16.4%
    • Hoender-pastasop
       3.3%
    • Pannekoek
       43.4%
    • Nie een van dié hierbo nie
       23.8%
  • Sarie.com het 'n splinternuwe hare-en-grimering-tool waarmee jy jou kan mooi maak. Waarna sien jy die meeste uit?

    • Om vir my 'n nuwe haarstyl(e) te kry
       21%
    • Om my grimering 'n nuwe kleur te gee
       7.3%
    • 'n Hele nuwe voorkoms
       71.8%
  • Ly jy aan wêreldbeker-babelas?

    • O ja, emosioneel en fisiek!
       24.7%
    • Ek voel 'n bietjie af
       21.6%
    • Glad nie. Ek wapper die vlag nou selfs hoër
       35.1%
    • Watse wêreldbeker?
       18.6%
  • Dra jou man parfuum?

    • Ja, en hy kies dit nogal self uit
       41.1%
    • Nee, hy weier!
       9.6%
    • Soms, maar net as ons uitgaan
       21.2%
    • Ek koop vir hom parfuum, maar hy sit dit nie graag aan nie
       7.5%
    • Hy glo net in reukweerder
       20.5%
1  2  3  4  5  6  7  8  9
Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE Augustus 2010 - nóú te koop!

SARIE Augustus 2010 Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie