My sê tel - Almal se sê Tel

Hierdie peilings is nie wetenskaplik nie en weerspieël slegs die menings van internet-gebruikers na hierdie webblad wat gekies het om deel te neem. Dit is nie verteenwoordigend van die menings van internet-gebruikers in die besonder of die publiek in die algemeen nie.

1  2  3  4  5  6  7  8  9
  • Eet jy meer as een keer per dag kitskos. Dit sluit energiestafies, skyfies, souse en kits-noedels in.

    • Ja, my lewe is nét te gejaagd
       11.5%
    • Nee, ek het nie die begroting nie en/of wil gesond eet
       47.3%
    • Soms, as dinge rof gaan
       41.2%
  • Moet mens slinks wees om voor te kom in die lewe?

    • Ja
       11.5%
    • Soms
       46.2%
    • Nee
       42.3%
  • Wat is jou gunsteling-haarstyl?

    • Klassieke bob soos Katie Holmes
       35.2%
    • 'Die Marilyn' soos Charlize Theron
       7.5%
    • 'Die Pixie' soos Michelle Williams
       13.2%
    • 'Die Farrah' soos Gisele Bünchen
       7.5%
    • 'Die Rachel' soos Jennifer Aniston
       36.5%
  • Is jy 'n 'fan' van Robert Pattinson van Twilight-faam

    • Ek kan nie genoeg van hom kry nie!
       39.5%
    • Nee wat, hou verby
       23.1%
    • Ek is eintlik 'n Taylor Lautner-aanhanger
       6.8%
    • Wie?!
       21.1%
    • My kind(ers) is eintlik die Rob-aanhangers
       9.5%
  • Eet jy as jy mismoedig is?

    • Dan gryp ek dadelik na iets soets of koesterkos
       77.1%
    • Ek verloor sulke tye heeltemal my eetlus
       14%
    • Ek gaan oefen liewer om beter te voel
       8.9%
1  2  3  4  5  6  7  8  9
Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE Augustus 2010 - nóú te koop!

SARIE Augustus 2010 Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie