Agter die skerms
-
Agter die voorbladskerms saam met Altus en Zetske
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 8
Daar was liefde in die lug toe Oubaas se dogter en haar hunk voor die kameras verskyn het. Kom kuier saam!
-
VIDEO: Waarheen gaan Nádine vir Kersfees?
SARIE November 2011
Sy is ons voorbladgesig vir Desember 2011. En vanjaar gaan Nádine nié in Suid-Afrika wees vir Kersfees nie. Ons kuier agter die skerms en sy verklap waar sy in die feestyd gaan optree
-
Nina Swart: SARIE se voorbladgesig van 2002 tot 2011
SARIE Oktober 2011
Nina Swart is op die voorblad van ons Oktober 2011-uitgawe. Hierdie keer vertel sy van al haar langpad-lekkertes as die regisseur van die gewilde TV-program Boer soek 'n vrou. Kom kuier agter die voorbladskerms van haar fotosessie én ons wys jou al haar voorblaaie van 2002 tot 2011 in 'n spesiale VIDEO.
-
Agter die voorbladskerms saam met Dunay
Hulle is die 'wives and girlfriends' van sterre en beroemdes. Mooi, Sexy en dikwels slim daarby - nes ons voorbladgesig, Dunay Darren, Kurt se vrou. Kom kuier saam agter die skerms by haar voorbladsessie
-
Alrie Velleman: SARIE se voorbladgesigwenner vir 2011!
SARIE Augustus 2011 | Kommentaar: 112
Ons wenner! Alrie van die Oos-Kaap is een uit 3 000+ inskrywings. Kyk wat het almal oor haar te sê. . .
-
Milan Murray: Agter die voorbladskerms
SARIE Augustus 2011
As jy jou tekortkominge erken, word jou sterk punte juis duideliker, het aktrise Milan Murray ontdek. Beleef die magic van haar voorbladsessie by Tshukudu Lodge in die Pilanesberg Nasionale Park.
-
Mei Modesessie 2011 - Agter die skerms
Mei se modesessie is 'n goeie mengsel van moderne en nostalgiese items. Die kombinasie pas perfek by die plek waar ons die foto's neem - Isabella Niehaus, ons waarnemende mode-redakteur, se huis in Langebaan.
-
Junie 2011-Modesessie: Agter die skerms
Junie se mode-artikel vat ons na die strate van Woodstock. Isabella, ons waarnemende mode-redakteur, en Johan Wilke, die fotograaf, vaar deur die kreatiewe omgewing om Winter 2011 se kantoordrag op 'n nuwe, opwindende manier te stileer en af te neem.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd