Sterkyker
-
Amor: 'Die seer is dieper as ooit'
Sy’t ’n lang pad gekom sedert Joost en die seksvideo. Haar lewe was net weer op dreef, toe kom die skoknuus: Joost is ernstig siek. Nou is daar opnuut ’n storm om Amor Vittone se kop oor die vrae in haar gemoed.
-
Zanne Stapelberg: Trauma laat haar stem verdwyn
SARIE Julie 2011
Voor Carmen in Maart 2011 het sy drie jaar laas in ’n opera gesing. Nou, ná donker dieptes, is Zanne Stapelberg se lippe rooier as ooit en die toekoms wink!
-
Steve: "Daardie duiweltjie in my kuiltjie"
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 10
Hy's uitgesproke en omstrede, maar ook 'n kunstenaar wat mense bly verras. en nou sien ons Steve Hofmeyr in SARIE se Afri-Spaans én in 'n nuwe fliek.
-
Sandra sonder ophou
SARIE - Augustus 2009
Sy is `n vry siel, `n sigeuner, sommer `n bondel energie. Sandra Prinsloo, wenner van 2009 se SARIE-Kanna by die KKNK, kry dit reg om; in die oomblik te leef. En terloops, sy is steeds vriende met al haar kêrels!
-
Ons gesels met Sonja Heroldt
SARIE - Desember 2010
2010 was vol opwinding vir Sonja Herholdt. Sy het ’n nuwe CD op die rak en ’n rol in Liefling, die movie. Vir haar is dit ’n Kerstyd van innerlike vrede.
-
Sandra Prinsloo vertel hoekom sy nie op die wal kan sit nie
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 5
Sandra se hoop, vrese en lewenslesse...
-
Sandi Schultz: ‘Dit gaan nie oor my buitekant nie. Ek wil goed voel’
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 4
Sandi Schultz, wat ons veral ken as dr. Jennifer Adams van Binneland Sub Judice, is op 28 verkrag. Sy’t daarna byna 10 kg aangesit en ook met skildklier probleme en siste op haar eierstokke gesukkel.
-
Fanie gesels met Karlien van Jaarsveld
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 6
Staan op sy Bobby, en maak plek vir jou suster.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd