Aletté-Johanni Winckler
-
Aletté Winckler: "Vir oulaas op 39 weke"
SARIE Mei 2012 | Kommentaar: 6
Nee dames, moet nie opgewonde raak nie, daar is nog geen (nuwe) bondeltjie liefde in hierdie arms nie. Maar ek moet bieg op 39 weke is ek gereed om uit die “ander” tyd terug te kom na die werklikheid…
-
Aletté Winckler: "Die dae raak min!"
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 4
Sjoe spannetjie, ek weet ek is uiters skuldig dié dat ek so jare laas geskryf het, maar ek kan julle belowe, dis nie hieroor of daaroor nie… dís hoe die storie begin...
-
Aletté-Johanni blog: In die pylvak!
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 9
Kyk, my besoeke aan my ginekoloog raak al hoe meer intimiderend. Vandag was ek vas oortuig dat ek nét die normale 1-kilo-per-maand-outjie opgelewer het, maar soos my naam terdeë bewys is als TE in my lewe…(lyk dit my) Nou vra ek jou?
-
Aletté-Johanni blog: Die jaar van waarheid
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 7
Dis die jaar wanneer die koring van die kaf geskei gaan word.
-
Aletté-Johanni Winckler blog: "Herbesin, herevalueer en weer probeer'"
SARIE Desember 2011
Desembermaande (vir my) is altyd die tyd van refleksie.
-
Aletté-Johanni Winckler swangerskap-blog: "Ek is 6.9kg voor"
SARIE November 2011
My liewe dames, dankie dat julle so geduldig wag vir die getikkery van my (tans seer) vingers. Ek wou net wag vir ʼn paar (positiewe) statistieke van my ginekoloog af tydens my 18 weke besoek laas Vrydag.
-
Aletté-Johanni Winckler: "Vier keer op een dag hospitaal toe"
SARIE November 2011
Vir ingeval julle dink dit gaan té stil hier in die Winckler-huis kan ek julle gerusstel, dit is GLAD nie die geval nie.
-
Aletté-Johanni blog: Dis 'n seun!
SARIE Oktober 2011
So tussendeur die “X-factor” en die drama op “Army Wives” wil ek darem weer vir ‘n slag van my laat hoor en julle op hoogte hou van my EN MY NUWE SEUNTJIE se doen en late. Dit is korrek, julle het reg gehoor, Lian kry ‘n boetie.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd