Carla Swanson
-
Eat, Pray, Love. Ditto: Slot
Ek wil graag sarie.com bedank vir dié platform verskaf vir my skrywes die afgelope paar maande. En hartlike dank ook aan al die getroue lesers wat hul saam ingeleef het in my vertellinge.
-
Eat, Pray, Love. Ditto: Dag 21 - Kaapstad
SARIE Mei 2011
Elize kom haal my en my tas Italia-herninneringe by die lughawe.
-
Eat, Pray, Love. Ditto: Dag 20 Istanboel
SARIE Mei 2011 | Kommentaar: 3
Die Turkse hotel bedien ‘n ontbytspyskaart wat strek vanaf die Kaap tot in Kaïro. Of eerder tot in Istanboel.
-
Eat, Pray Love. Ditto: Dag 19 Istanboel
SARIE Mei 2011
Vroeg uit die vere, dames en here. En Viva! Au Revoir Parys!
-
Eat, Pray, Love. Ditto: Dag 18 - Parys
SARIE - April 2011
My hotelbespreking sluit nie ontbyt in nie. Maar as troos is hier sjokeladesmeer te ete op elke straathoek in Parys.
-
Eat, Pray, Love Ditto. Dag 17: Parys
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 2
Ná die laat somerhitte in Italië, is Parys koel en trietserig. Ek is weer eens erg dankbaar vir vriendin Yvonne se reiswenk naamlik om ‘n sambreel in te pak.
-
Eat, Pray. Love. Ditto: Dag 16 Parys
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 4
Ek arriveer om in Parys per oor-nagtrein vanaf Venesië. Die stad is gehul in grys; die lug is ysig. Ek is stokflou en honger plus ek sukkel om selfs die mees basies woorde in Frans te laat vlot.
-
Eat, Pray, Love. Ditto: Nag 15 ‘Venezia’
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 1
Die Doge se ryklik versierde paleis is vandag op my agenda; dis nou ná ontbyt. Die paleis is asemrowend met weergalose tooisels en versierde mure.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd